David Tilley,
Van waar af kom jy dat jy so mooi die taal ken ? Ek dog jy was `n Amerikaner. Daar is nou `n hele groep manse wat irriteerd gaan word omdat hul glad nie verstaan waaroor ons praat !